Mevrou Mevrou

Mevrou Mevrou

JacPod

47 - Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Mevrou Mevrou is deur die Africa Podcast and Voice Artists aangewys as die Beste Komedie Potgooi op die kontinent! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep. Audio design: Ethan Baird.

00:00

Episodes

47-

Mevrou onthul hoe 2025 moontlik haar lewe gered het

Mon, 15 Dec 2025
46-

Mevrou beplan ‘n Desember partytjie om wraak te neem teen die bure

Tue, 02 Dec 2025
45-

Mevrou skinder oor wat op die Whatsapp groepies gesê word

Tue, 25 Nov 2025
44-

Mevrou kry lelik stry oor die lys vir Kerspersente

Tue, 18 Nov 2025
43-

Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraad

Tue, 11 Nov 2025